Pragtige 4 Slp Huis/2 bad k /woonstel/ swemb /Lapa kroeg sona - Mokopane Limpopo - Potgietersrus

Wednesday, 15 February 2012

Item details

City: Potgietersrus, Limpopo
Offer type: Sell
Price: R 1,300,000
Bedrooms:4
Bathrooms:2
Full Square, m²:554
Floors in House:1

Contacts

Contact name flora
Phone 0727444051

Item description

Pragtige ruim 3slaap huis 2 bad + studeer kamer of 4de slaap k Lieflike groot sitkamer en Tv kamer. Heerlike kombuis met imboya kaste en aparte opwas.
Met 1 slaap kamer ruim woonstel met sitkamer en kombuis , badkamer
Lieflike groot lapa met ingeboude braai en kroeg, jaquisie
Groot swembad
Sona
Afdakke vir 4 Kare
Alles gelee in baie stil en elite buurt in Mokopane Limpopo
Alles vir die Bargain prys van R1.3 miljoen

Skakel 072 7444 051